Volgens 'n artikel van Reuters sal twee toonaangewende Amerikaanse hospitale kliniese toetse onderneem met behulp van Apple se HealthKit in pasiënte met diabetiese en chroniese siektes.